3:40
F
FarmspaceJP van Veewinkel op die vooraand van die NTABA NYONI veiling 2024
Ons gesels met JP van Veewinkel op die voor aand van die NTABA NYONI veiling. Hy neem ons deur die Ankole aanbod. Maak seker jy registreer om aanlyn te bie: SwiftVee, Meerkat Online Auctions of Veewinkel. #Ankole #ntabanyoni #FarmSpace #OnsPraatBoer
ankolentabanyonifarmspaceonspraatboer











