1:41
F
FarmspaceJSF het 'n Boeredag op 17 Aug 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld gehou.
Joined Specialised Farming het vanjaar 'n Boeredag op die 17de Augustus 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld, met die fokus op volhoubare boerdery, gehou. #JSF #Bronaar #FarmersDay #FarmSpace #OnsPraatBoer











