1:02
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 18-04 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 18-04 by die Santa Select Sale aan. 'n Bul met uitsonderlike lengte, breedte en diepte. Hy dra baie vleis en kan net 'n bate in enige kudde wees. Hy is 'n top groeier en sal uitstekende groei op sy kalwers sit. Sien jou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











