0:48
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 19-17 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-17 by die Santa Select Sale aan. Poena, seun van Hezekiah Benjamin FF16-11, 'n lang bul met genoeg vleis en goeie teelwaardes. Onthou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











