0:50
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 19-18 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-18 by die Santa Select Sale aan. 'n Uitstaande bul wat met uitsonderlike vleis eienskappe geteel is soos min in die bedryf. 'n Bul met goeie lengte, breedte en diepte wat swaar speen kalwers sal teel. Sien jou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











