0:48
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 19-22 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-22 by die Santa Select Sale aan. 'n Baie goeie medium raam bul met sterk rug en skoon onderlyn. Kan met gemak op verse gebruik word. Sien jou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











