0:59
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 19-28 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-28 by die Santa Select Sale aan. 'n Santarific Champ seun. Diep mooi donker gladde haar bul wat vleis dra, het baie goeie been en uitstekende EBV's. Moet nie hierdie bul die 13de September 2022 by Vryburg Skougronde mis nie, 'n klipharde bul wat enige plek in SA goed sal vaar! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











