0:59
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 19-37 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-37 by die Santa Select Sale aan. Poena, 'n Hezekiah Benjamin (FF16-11) seun. Hierdie bul het uitsonderlike lengte en breedte met 'n goeie toplyn. 'n Gebalanseerde bul met mooi houding. Nuwe datum en plek is 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











