0:44
F
FarmspaceJumardi Santa's bied met trots FF 20-12 by die Santa Select Veiling aan.
Jumardi Santa's bied met trots FF 20-12 by die Santa Select Sale aan. Hierdie jong bul kom uit besonderse voorgeslagte, sy oupa VV08-106 was die ras kampioen in Vryburg in 2013. 'n Bul wat baie vleis dra. Onthou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer











