2:32
F
FarmspaceJupidex maak huis skoon op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Jupidex maak huis skoon. Hulle bied splinternuwe rollers aan wat teen 'n baie goeie prys verkoop gaan word. Maak 'n draai op www.farmspacemarket.co.za en sit jou aanbod in! 'Like' en 'follow' FarmSpace Market om op hoogte te bly van alles wat daar aan die gang is en dat jy nie op 'n winskoop uitmis nie! #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer











