6:41
F
FarmspaceJy het al gehoor van RegenR8, maar weet nie of dit vir jou gewasse gaan werk of nie?
Jy het al gehoor van RegenR8, maar weet nie of dit vir jou gewasse gaan werk of nie? Ons gesels met Driaan, hy vertel ons bietjie meer oor hulle proses en hoe hulle RegenR8 op die mielies gebruik het en of dit “actually” gewerk het. www.regenr8.farm #RegenR8 #Mielies #Groblersdal #FarmSpace #OnsPraatBoer
regenr8mieliesgroblersdalfarmspaceonspraatboer











