1:02
F
FarmspaceKalk toediening met Agripieces en Dr Jan Strydom - 13 Junie 2024 om 11:00
Wil jy alles weet van kalk af? Agro-Masz saam met Sterkfontein Boerevereniging en Dr Jan Strydom bied 'n boeredag aan die 13de Junie 2024 by Naboomspruit. Kliek hier vir aanwysings: https://bit.ly/4eank8w www.agripieces.co.za #Agripieces #Agro-Masz #SterkfonteinBoerevereniging #FarmSpace #OnsPraatBoer
agripiecesagrosterkfonteinboereverenigingfarmspaceonspraatboer











