3:40
F
FarmspaceKan jou spit-lam die kroon wegdra as wenner van Lamb Champs 2023?
Daar is slegs 'n paar plekke oor om in te skryf vir die grootste lam spitbraai-kompetisie van die jaar, Lamb Champs 2023. Om in te skryf besoek https://bit.ly/LC_SkryfIn Herman von Wielligh kan jou help as jy 'n abattoir-dilemma het: https://bit.ly/LC_KlipeilandAbattoir Koop jou kaartjies vandag nog by https://bit.ly/LC2023Kaartjies #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer











