8:29
F
FarmspaceKatoen 2/4 - Kan dit werk op droëland?
Philip van John Deere vertel ons meer oor hoe hulle die Katoenbedryf in SA sien. Kan dit werk as wisselbou of alternatief tot mielies en sojas? Video moontlik gemaak deur #fnbbusiness #pioneerseedsa #morgannissan #farmboek #johndeeresa #vaalhartskatoen
fnbbusinesspioneerseedsamorgannissanfarmboekjohndeeresavaalhartskatoen











