7:00
Ken jy die Bokmasjien? Agripieces wys hulle limited edition Agro-Masz dis.
Ken jy die Bokmasjien? Die Bok koors loop groot. Ons is by Agripieces, hulle het 'n limited edition Agro-Masz dis. Morne vertel ons meer oor hierdie implement wat opgeveil gaan word 26 Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie. www.agripieces.co.za https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 #Agripieces #AgroMasz #FarmSpace #OnsPraatBoer
agripiecesagromaszfarmspaceonspraatboer











