10:11
FarmspaceKing Price Agri - Rudi van Goudveld BBV
Rudi van die Goudveld Brandbeskermingsvereniging vertel hoekom brand opleiding belangrik is en ook hoekom jy aan 'n BBV moet behoort. Inisiatief ondersteun deur #KingPriceAgri en #Husqvarna #GoudveldBBV #FarmSpace











