4:48
F
FarmspaceKing Price Baler Challenge 2023!
Kyk hoe baal die manne kuilvoer op die King Price Balerresies 2023! Het jy dalk op die King Price Balerresies 2023 uitgemis? Dan wil jy nie die recap mis nie... Van die balerresies, tot demo's en uitstallers. Hierdie was 'n dag om te ervaar. Sien jou volgende jaar! www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer











