3:47
F
FarmspaceKleynhans Velde Santas Stoet se 3in1 veiling
Kleynhans Velde Santas Stoet se 3in1 Veiling net buite Kroonstad. Herman Kleynhans gesels met ons oor wat jy kan verwag van die veiling vandag. Ons saai ook om 11:00 regstreeks uit vanaf die veiling. Die video is moontlik gemaak deur #King_Price_Agri #farmspace #SantaGertudis #TotalAgri











