3:03
F
FarmspaceKom kuier saam met ons hier op Nampo Alfa 2023 se skietbaan.
Test drive jou geweer voor jy hom koop. Kom NAMPO ALFA 2023 toe en skiet saam met ons 'n hele reeks gewere op die nuwe skietbaan. Kan nie wag nie!! www.nampoalfa.co.za #nampoalfa2023 #farmspace #onspraatboer
nampoalfa2023farmspaceonspraatboer











