0:36
F
FarmspaceKom ons staan saam as gemeenskap en help die dieretuin in Pretoria.
Kom ons staan saam as gemeenskap en help die dieretuin in Pretoria. Daar is regtig 'n groot behoefte vir kos as dit kom by die diere. Kontak Marika by 0824558028 en sy sal alles reel. #PretoriaDieretuin #KosVirDieDiere #StaanSaam #FarmSpace #OnsPraatBoer
pretoriadieretuinkosvirdiedierestaansaamfarmspaceonspraatboer











