4:47
FarmspaceKort jou trekker parte? NW Trekkeronderdele kan jou help.
NoordWes Trekkeronderdele het onlangs hul jaarlikse boeredag gehad. Andre gesels met Munro oor wat hulle als vir jou bied, van Landini en McCormick tot implemente en parte. Vir meer inligting besoek trekkeronderdele.argo-dealer.com/ #NWTrekkerOnderdele #Farmspace #onspraatboer #landini #Argo #McCormick











