2:49
F
FarmspaceKoster Studiegroep Demonstrasiedag, 9 Junie 2022.
Koster Studiegroep hou 'n Demonstrasiedag op 9 Junie 2022 rakende naoesbewerking. Fanie vertel ons meer oor wat hulle alles op hierdie dag gaan bied. Maak seker om dit nie te mis nie! Kontak Fanie Combrink by 082 321 1412 of besoek www.kosterstudiegroep.co.za vir meer inligting. #KosterStudiegroep #DemonstrationDay #FarmSpace











