3:32
F
FarmspaceKragDag 2022 - Wie is hulle en wat kan jy vanaf 11 tot 13 Augustus verwag?
Ons gesels met Sone oor wie en wat KragDag is, asook wat jy van die 11de tot 13de Augustus 2022 kan verwag. Energie, wateroplossings, opvoeding en landbou... Moenie kragdag misloop nie! Koop jou kaartjies by www.kragdag.co.za #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











