10:27
F
FarmspaceKwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022 - John Deere 9570R
Christo Cronje vertel ons hoe hulle na die toerusting op die plaas gekyk het; en ek gaan deur sy John Deere 9570R wat van 21-24 Feb 2022 op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense onder die hammer gaan kom. Lys jou toerusting: http://sondergrenseveilings.co.za/ Of kontak Leanie - 072 314 1774. Meerkat en Farmspace bring vir jou die grootste toerusting veiling van die jaar. #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace











