4:38
F
FarmspaceKwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022 - Vence Tudo 91cm 8ry Tafel
Ek kyk na hierdie 2020 8ry 91cm Vence Tudo Mielietafel van Koot Smit naby Vryheid. Dit is basies nog nuut! http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 FarmSpace in samewerking met MEERKAT Online Auctions. #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace











