5:20
FarmspaceKyk al hierdie Husqvarna produkte in die OVK winkel op Hopetown.
Die OVK winkel op Hopetown het letterlik alles wat jy mag nodig hê wanneer dit kom by Husqvarna. Dewald wys my al sy nuwe speelgoed! https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #OVK #Hopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer











