2:18
F
FarmspaceKyk dié uitstekende initiatief! Jy kan nou sien of daar 'n grondeis op jou grond is by grondeis.org
Dalk is daar 'n grondeis op jou grond waarvan jy nie eers bewus is nie. Gaan kyk op Saai oor hulle nuutste inisiatief https://my.saai.org/search/land-claims #SAAI #LandClaims #FarmSpace #OnsPraatBoer











