0:33
F
FarmspaceL8B is 'n poena bul wat beskikbaar is op die Brahman Nasionale Veiling op 9 September 2023
L8B 20-107 is 'n Poena bul met ongelooflike lengte uit L8B 16-16 ALBUS. Moet nie die bul mis op die Brahman Nasionale Veiling op 9 September 2023 nie. #LeRocBrahman #BrahmanNasionaleVeiling #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











