2:03
F
FarmspaceLaaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020
www.capeboran.co.za - Laaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020. Christo Crafford verduidelik waarom die Prestige Boran veiling so belangrike dag op die Boran Kalender is. Die veiling vind plaas net buite Mosselbaai te Rietvlei plaas. Spotgoedkoop verblyf beskikbaar by Tsogo Sun, heerlike spys en nektar vir die tong Vrydagaand en 'n kuier om nie te mis nie. Vir meer inligting besoek www.capeboran.co.za #PrestigeAuction #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #Borancattle











