3:31
F
FarmspaceLamb Champs 2023 is om die draai - 29 Julie 2023!
Lamb Champs 2023 is om die draai, so skryf nou in by https://bit.ly/LC_SkryfIn! Hoekom is dit belangrik dat jy deel is van hierdie dag? Dit is die perfekte geleentheid om te netwerk, en natuurlik kan jy ook groot wen. Onthou indien jy dalk 'n abattoir-probleem het kan jy by Klipeiland Abattoir aanklop waar Herman von Wielligh jou sal help: https://bit.ly/LC_KlipeilandAbattoir En moet nie vergeet om jou kaartjie te koop nie: https://bit.ly/LC2023Kaartjies #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer











