0:53
F
FarmspaceLamb Champs 2023! Ons is hard opsoek na die beste lamsvleis in Suid-Afrika...
Ons is hard opsoek na die beste lamsvleis in Suid-Afrika so skryf nou jou skaap in vir Lamb Champs! 29 Julie 2023 | 10:00 | Loftus Versfeld Stadion R250 per volwassene en R100 vir kinders onder 12 (kinders onder 3 gratis) Daar gaan 100 spitte, 5 000 bywoners, 'n biertent en kinderspeel area wees asook verskeie kunstenaars wat gaan optree. Die wenner vat daardie huis toe en sal om 16:30 aangekondig word. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #bestelamsvleis #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer











