7:24
F
FarmspaceLamb Champs maak golwe op die plaas én op TV!
Lamb Champs maak golwe op die plaas én op TV! Trudine Leonard deel haar storie oor wat Lamb Champs vir haar boerdery beteken, van nuwe blootstelling tot trots in hul vleisproduksie! Moenie die nuwe Lamb Champs TV-reeks misloop nie, elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! #LambChamps2025 #KykNet #VleisVanGehalte #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchamps2025kyknetvleisvangehaltefarmspaceonspraatboer











