12:19
F
FarmspaceLangfontein Seeds - Die geskiedenis saam met BP Greyling
Waar kom Langfontein Seeds vandaan? BP Greyling gee ons 'n oorsig van die geskiedenis van hierdie maatskappy en hoe hulle boerdery sien. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #FarmSpace #LangfonteinSeeds











