3:58
F
FarmspaceLanus van GSI Africa wys ons hoe werk dinge by hulle parte stoor.
GSI Africa is goed voorberei en het n baie groot stoor met oor genoeg parte om seker te maak die boere staan nie wanneer hulle moet stroop nie. www.gsiafrica.co.za #TheGSIGroupSouthAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
thegsigroupsouthafricasilosgrainstoragefarmspaceonspraatboer











