1:55
FarmspaceLe Roc stel die Rocmaster bekend - nie 'n nuwe ras nie, maar 'n produk wat op elke plaas sal aanpas.
Rocmaster is nie ‘n ras nie, dit is om vir sy kopers ‘n spesifieke dier te voorsien wat hul kudde en habitat sal komplimenteer, vir maksimum vleisproduksie! Daar is baie opgewondenheid oor die kalwers wat nou val en in hul volgende teelseisoen gaan daar baie spesifieke parings plaavind waar hul van al drie basis rasse gebruik maak. Hulle gebruik ook 'n intensiewe embrio program om vinniger hul doelwit te verwesenlik. Die Brahman is buitendien regdeur teenwoordig, dit is om die kombinasie optimum te gebruik om ROCMASTERS te kan teel. Lees die volle artikel: https://bit.ly/3dTi4Md Vir meer inligting besoek Mornay by NAMPO ALFA of kontak hom by +27 82 779 1454. #Rocmaster #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











