1:05
F
FarmspaceLG Tools by Weiveld Gholfdag
LG Tools is ook 'n verskaffer van Mica. Ons is hier by hulle stalletjie by die Weiveld Gholfdag en hoor by Charné wat hulle alles doen, hoe dit werk en wat hulle alles vir jou het. Bel hulle om jou te help om die regte gereedskap te kry. #LGTools #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer











