9:29
FarmspaceLimousin weegkompetisie by Nampo Alfa 2022.
Kom neem deel en wen! Raai wat die gewigte van die Limousin Cattle Breeders Southern Africa se beeste hier by NAMPO ALFA 2022 is. Die weegkompetisie word saam met Osprey en LMI aangebied. https://www.limousinsa.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #LimousinSA #Osprey #LMI #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











