1:17
F
FarmspaceLot 13 Charles: Die mediumraam homosigotiese poena bul word aangebeid op die Le Roc veiling 19 Okt
Lot 13 Charles: Die Gebalanseerde mediumraam homosigotiese poena bul word aangebeid op die Le Roc veiling 19 Oktober. Al sy kalwers sal poena wees! #FarmSpace #LeRoc











