1:07
F
FarmspaceLot 66 | BTR 20-002 Lexus is beskikbaar by die Boran Nationale Veiling op 15 Julie 2023.
Lot 66 | BTR 20-002 Lexus is beskikbaar by die Boran Nationale Veiling op 15 Julie 2023. Sy het 'n koei waarde van 110, vrugbaarheidsyfer van 102 en melk waarde van 109. Credit: Lisa Verwey #Farmspace #OnsPraatBoer #BoranNationals2023 #Veiling #Boran #20yearsofmagic











