0:51
F
FarmspaceLot 9 B | EX 20-72 | Exteen Ngunis by die Nguni Regainer Veiling op 12 Oktober 2023
Nguni Regainer Groep bied met trots aan Lot 16 | EX 21-303 van Exteen Ngunis. Gladiator is 'n grootraam bul wat steeds groei. Hy is die tipe bul wat jou speengewig sal verhoog sonder om vrugbaarheid te verloor. 'n Bul en 'n half wat vir homself praat. Beskikbaar op die Nguni Regainer Auction op 12 Oktober 2023. Besoek https://nguniregainerauction.co.za/ vir meer inligting #NguniRegainerAuction #ExteenNgunis #StudAuction #NguniSA #JustBetter #Farmspace #OnsPraatBoer











