0:48
F
FarmspaceLot 96 | WS 19-103 | Jabea Borane | Road to the Boran National Auction | 15 July 2023
Lot 96 | WS 19-103 van Jabea Borane is 'nm besonderse dier uit bekende goeie lyn aan vaderskant Ceaser en Ambassador, moederskant Tlazene en CFH 10-185. 7.5 maande dragtig van een van die vlg bulle Potberg WS 18-92, AH 16-37, WS 18-76, WS 18-121. Vir meer fotos en videos besoek https://www.boranauctionsa.co.za/ Lot 96 📍Plek: Afridome, Parys 🗓️Datum: 15 Julie 2023 🕕Tyd: 11:00 🛜 Bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions ☎️Kontak: Christopher Havenga 082 821 152 📹Video: Farmspace In samewerking met die Boran Genootskap van Suid Afrika #BoranNationals2023 #GroenlandBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer











