0:48
F
FarmspaceLot5, 170021 CSA is 'n goeie voorbeeld van 'n funksionele ekonomiese Droughtmaster in Suid-Afrika.
Considerata SA bied aan vrugbare, funksionele boerbeeste waarop jy kan staatmaak die 13de April by die Afridome in Parys. Lot5, 170021 CSA is 'n goeie voorbeeld van 'n funksionele ekonomiese Droughtmaster in Suid-Afrika. Jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions #droughtmaster #ConsiderataSA #OnsPraatBoer #FarmSpace











