7:30
F
FarmspaceLouw van Louwcoe Charolais is hier by die La Rhone Limousins Veiling 2023
Louw van Louwcoe Charolais gesels oor hoe pas die Limousin binne sy Charolais boerdery in ons raak ook aan die aanbieding. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











