6:32
F
FarmspaceMaak gewig saak wanneer dit kom by tafels koop? Johnny van JBJ Machinery vertel meer.
Maak gewig saak wanneer dit kom by tafels koop? Ons gesels met Johnny Scholtz van JBJ Machinery en hoor hoekom jy 'n aluminium tafel kort en hulle die GTS agentskap opgeneem het. Moenie weer vassit nie, maak seker jy kom by hulle uit! Hul diens die Schweizer-Reneke en Hartswater omgewings. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
zanatitradinggtsjbjmachineryfarmspaceonspraatboer











