13:35
F
FarmspaceMaak 'n draai by Afrison LED by KragDag Ekspo 2022 en sien wat hulle alles vir jou.
Ons gesels met Eric en JP van Afrison LED en hulle vertel ons 'n bietjie meer in diepte van die verskeidenheid produkte wat hulle het. Hulle het ook 'n lekker "special" nou aan die gang so gaan maak 'n draai by hulle stalletjie! #AfrisonLED #KradDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











