4:46
F
FarmspaceMark van Stafix vertel ons meer van hulle produkte by ons Drukbeweidingsdag
Het jy geweet Stafix se produkte word plaaslik vervaardig? Mark Bester, takbestuurder van Stafix Vereeniging, vertel ons meer van al die produkte, hoe dit pas, hoe dit werk en wat jy alles by hulle kan kry. www.stripgrazing.co.za #Stafix #Stripgrazing #FarmSpace











