1:32
F
FarmspaceMarones Borane | JH 20 102 | Sale of the Bonts | 23 Maart 2024
Marones Borane bied met Trots aan Jessie | JH 20 102. Sy is 'n besonderse 3 in 1 Blixem dogter met uitstaande verskalf. Maak seker jy mis nie uit op die genetika nie. Datum: 23 Maart 2024 Tyd: 18:00 Plek: Fire and Wine, Pretoria Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #MaronesBorane #SaleOfTheBonts #Farmspace #OnspraatBoer
maronesboranesaleofthebontsfarmspaceonspraatboer











