2:04
F
FarmspaceMarydale Staakboerdery Veiling - 30 November 2021
Die Marydale Staakboerdery Veiling vind plaas op 30 November 2021. 'n 14,918 Ha plaas met +/-100 lotte en losgoedere is op vir veiling. Vir meer inligting kontak AJ by 073 091 3878. 'n Virtuele toer kan besigtig word by: https://bit.ly/3qeBsXH Om aanlyn te bie, besoek: https://portal.meerkatonline.co.za/public/287 #Marydale #BrocorAuctions #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace











