6:40
FarmspaceMassey Ferguson se nuwe 8S en 7S reeks op Nampo 2023
Ons is by Massey Ferguson hier op NAMPO 2023 en praat oor hulle 8S en 7S reeks. Dit is die nuwe reeks en die rigting waarin hulle gaan. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #MasseyFerguson #AGCO #farmspace #onspraatboer











