1:29
FarmspaceMassey Vrydag - Ons is by Lybasol in Lydenburg.
Vandag is Massey Vrydag. Lybasol is die Massey Ferguson agentskap op Lydenburg. Ons gesels met Francois Potgieter en sy seun, Theo, oor die naam, tak en wat hulle alles bied. Hier is 'n paar videos wat nog kom, so hou aan kyk! www.lybasol.co.za #AGCO #MasseyFerguson #Lybasol #FarmSpace #OnsPraatBoer











